Neem asseblief kennis dat Jan Kas aangepaste tye sal hê gedurende die eksamen.

Hierdie tye sal vanaf Donderdag, 13 November gevolg word.

Maandag & Woensdag – 7:00 – 8:00
Dinsdag en Donderdag – 12:30 – 13:30