Antjie Samuel (graad 5) het aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem, en is as ’n kategoriewenner in haar ouderdomsgroep (graad 4-7) van die poësie- en redenaarsafdeling aangewys. Baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie, Antjie! Ons is trots op jou.
 
Antjie Samuel _ Huisgenoot.jpeg