Hier volg inligting rondom die beplanning vir die laaste week van kwartaal 3:
Maandag, 29 Sept:
-
Klasse ruil soos normale rooster – akademie gaan voort
-
Tennis uitspeel rondtes
-
Krieket 13A-toer
Dinsdag, 30 Sept:
-
Klasse ruil soos normale rooster – akademie gaan voort
-
Tennis uitspeel rondtes
Woensdag, 1 Okt:
-
Klasse ruil soos normale rooster – akademie gaan voort
-
Tennis uitspeel rondtes
-
Algemene kennis toets
Donderdag, 2 Okt:
-
Klasse ruil nie
-
Sivviedag
-
Markdag – Intersenfase verkoop (10:00)
-
Tennis uitspeel rondtes
-
Jan Kas gesluit
-
Skool verdaag om 13:00 vir gr. 1 – 7
Vrydag, 3 Okt:
-
Klasse ruil nie
-
Sivviedag
-
Vorderingsverslag (rapport) word elektronies gestuur
-
Tennis uitspeel rondtes
-
Jan Kas gesluit
-
Skool sluit om 10:30 vir gr. 1 – 7