Ons o.9-span gaan die naweek deelneem aan die WP Topskole Toernooi

Ons wens elke speler en afrigter alle sterkte toe – julle harde werk en toewyding bring ons groot trots!

Ons weet julle gaan beslis die Jannie-naam hoog hou en ons skool met trots verteenwoordig. Kom ons staan almal saam agter ons jong kampioene!