Trotse oomblik vir die Conradies by die Silverskerm Filmfees 21 Aug, 2025 | Algemeen, Nuus Woensdag het Gerhard saam met sy suster, Chrystal, die Silverskerm Filmfees bygewoon. Hul film, Alma Oppad, het die fees geopen en die gehoor betower! ????❤