Baie geluk aan die volgende Jannies wat die Top 100 in die land tydens die Horizon wiskundeolimpiade behaal het! Hier volg hul posisies uit 25 000 inskrywings.
- Jamie Jordaan (Gr.6) – 28ste
- Ruben de Ridder (Gr.7) – 70ste
- Katryn Silvis (Gr.7) – 5de
Welgedaan Jannies! Ons is vreeslik trots op julle!