Taberna Boekuitstalling: 25-27 Augustus 2025 8 Aug, 2025 | Algemeen, Nuus Kom maak ‘n draai by die boekuitstalling op 25-27 Augustus in die mediasentrum. Ouers is ook welkom om na skool saam met hul kinders te kom inloer.