Ongelukkig sal daar vanaf hierdie week geen tutorklasse wees wat deur die hoërskoolleerders aangebied word nie.  Die hoërskool se eksamen is om die draai.