Jan Kas tye: Aangepas 15 Nov, 2024 | Algemeen, Nuus Neem asb. kennis dat Jan Kas Dinsdae- en Donderdaemiddae vroeër sal oop wees a.g.v. die skool wat vroeër verdaag. Ma & Wo – 07:00 – 08:00 Di & Do – 12:30 – 13:30