Skool verdaag vroeër: 15 Nov – 10 Des 2024 15 Nov, 2024 | Nuus Neem asseblief kennis dat die skool vanaf Vrydag, 15 November tot Dinsdag, 10 Desember vroeër sal verdaag: Grondslagfase – 13:00 Intersenfase – 13:15