Ons leerders het puik presteer in die Unisa klaviereksamens wat in September plaasgevind het. Ons wens hul baie geluk met hul toegewyde werk en besonderse deursettingsvermoë.
 
Ella van der Walt / Voorgraad 1 / 91%
Eliana Greef / Voorgraad 1 / 70%
Ella Grey / Gr.1 / 80%
Lukas Venter / Gr.1 / 90%
Antjie Samuel / Gr.1 / 92%
Olivia Blackmore / Gr.1 / 88%
Frank van der Walt / Gr.2 / 57%
Neill Ferreira / Gr.2 / 76%
Daniella Boshoff / G.2 / 74%
Karu Rademeyer / Gr 2 / 87% 
Stella Zulch / Gr.3 / 80%