Abigail Fourie presteer in Gimnastiek 2 Okt, 2024 | Nuus Abigail Fourie het op 23 September die Wes-Kaap verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Ritmiese gimnastiek en ‘n derde plek behaal. Baie geluk, Abigail. Dit is ‘n puik prestasie! Ons is baie trots op jou.