Podiumpret Redenaars: Augustus 2024 22 Aug, 2024 | Nuus Baie geluk aan die volgende leerders se prestasie tydens die finaal van Podiumpret se redenaarskompetisie: Petronella Gouws (Graad 2): 10de in kategorie Jean-Jacques Rossouw (Graad 2): 23ste in kategorie Ons is baie trots op julle!