Abi Fourie presteer in gimnastiek: September 2024 22 Aug, 2024 | Nuus Abi Fourie het op 9 Augustus WP-kleure vir Ritmiese Gimnastiek ontvang. Baie geluk, Abi! Sy gaan in September die Wes-Kaap verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Ons is baie trots op jou!