Markdag vind Donderdag, 13 Junie, vanaf 09:30 tot 10:30 plaas.

  • Dit is die senior fase se beurt om Markdag aan te bied.
  • Leerders word herinner dat hulle nie klappers of lewende hawe mag verkoop nie.
  • Karri sal vanaf Vrydag, 7 Junie, tot Woensdag, 12 Junie, oop wees om ‘n tafel te bespreek indien jou kind(ers) in graad 4-7 iets by die markdag wil verkoop.