Die Jan Kas aanlyn klerewinkel sal op Donderdag, 6 Junie, om 21:00 sluit. Die winkel self sal vir die laaste keer die kwartaal op Donderdag, 6 Junie, van 12:30 – 13:45 oop wees.

Sien die tye uiteengesit hier onder.

Aanlyn winkel:

  • Sluit: 6 Junie om 21:00
  • Heropen: 8 Julie om 07:00

Fisiese winkel:

  • Sluit: 6 Junie (12:30 – 14:45)
  • Heropen: 8 Julie (08:00 – 10:00)