Bordeaux presteer in Judo 13 Mei, 2024 | Nuus, Sportuitslae Bordeaux het Saterdag, 11 Mei, eerste plek in Judo behaal. Baie geluk, Bordeaux! Ons is so trots op jou vinnige vordering in die sport.