Delmar presteer by WP-Tweekampbyeenkoms 20 Feb, 2024 | Nuus, Sportuitslae, Tweekamp Delmar het die naweek aan die WP-tweekampbyeenkoms in Bellville deelgeneem. Hy kom 2de en wen die silwer medalje vir seuns o.15 met ‘n nuwe persoonlike beste tyd. Baie geluk, Delmar! Ons is trots op jou!