Graad 1-3 Prysuitdelings 2023 17 Nov, 2023 | Algemeen, Nuus Prysuitdeling vir graad 1-3-leerders vind Donderdag, 23 November 2023, in die skoolsaal plaas. Graad 1 – 08:30 Graad 2 – 10:00 Graad 3 – 12:00 Netjiese skooldrag is ‘n vereiste. Ouers is baie welkom om die spesiale geleenthede by te woon.