Tennisuitslae: 8 November 2023 9 Nov, 2023 | Nuus, Sportuitslae, Tennis Hierdie week het sestien van ons tennisspanspelers teen vier verskillende skole gespeel. Aloewel ons een uit die vier wedstryde gewen het, is ons trots op elke leerder wat die Jannie-naam verteenwoordig het. Hier volg die resultate: