Laaste dramales kwartaal 3: 2023 20 Sep, 2023 | Drama, Kuns en Kultuur, Nuus Vrydag, 22 September, is die laaste dramales vir kwartaal 3. Ons sien baie uit na volgende kwartaal en hoop almal kan die vakansie lekker rus. Dankie vir ‘n heerlike kwartaal 3. Groete, Jana