Abigail Fourie het op 12 Augustus aan WP se distrikskompetisie vir Ritmiese Gimnastiek deelgeneem. Sy het onderskeidelik ‘n podium posisie vir “freehand” en “lint” verwerf en sy het op die dag algeheel 3de geëindig. Sy neem op 26 Augustus aan WP-proewe deel.

Baie geluk, Abigail.  Ons hou duimvas vir die 26ste!