• Neem asb. kennis van ons twee musiekkonserte wat op Dinsdag, 20 Junie, plaasvind.
    • Gr. 4 – 09:00
    • Gr. 5, 6 en 7 – 10:45
  • Ongelukkig is daar leerders wat dan op die sporttoer is. Hulle sal wel op ‘n ander tyd die geleentheid kry om in die saal op te tree.
  • Almal is welkom om die konserte by te woon.