Skaakuitslae: 12 Mei 2023 15 Mei, 2023 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Ons o.13-gemengde skaakspan het die voorreg gehad om Vrydag teen Kampsbaai Laerskool te speel. Ons het 4-2 gewen. Ons is baie trots op ons Jannies!