Ons aansoeke vir Huppelland is nou aanlyn en ons het tot dusver ‘n hele paar aansoeke ontvang. Daar is nog plek vir graad 00 en ons wil graag ‘n beroep op ons ouers doen om vir vriende en familie te sê van ons oulike Pre-Primêre skool en aanmoedig om aansoek te doen vir hul kleuters. Kleuters kan by Huppelland begin in die jaar wat hulle vier 4 word. Deel gerus hierdie skakel met julle vriende: HUPPELLAND