Wit Olifante-tafel by Kaperjolle 17 Mar, 2023 | Algemeen, Nuus Bring asseblief ou speelgoed wat jy van ontslae wil raak vir die Wit Olifante-tafel by die Kaperjolle. Stuur dit asb. na meneer Stoman se klas.