Daar is heelwat veranderinge wat beplan word vir die nuwe program as gevolg van gr. 1 – 3 se aangepaste uitkomtye en nuwe onderwysers wat by ons aansluit. Ons sal die program ‘n bietjie later op die webtuiste laai en ouers in kennis stel sodra dit beskikbaar is. Gaan loer gerus solank na die kalender met al die datums vir toernooie en sportdae wat reeds gelaai is.