Vier van ons spanne speel hierdie week wedstryde. Kyk asseblief sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form. Die spanlyste is in die google form beskikbaar.

Noord-liga: Dogters A (Juf Maricqe Coetzer) WEG

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span vs. Durbanville A
PLEK: Laerskool Durbanville
VERTREKTYD: 14:30 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 16:00

Noord-liga: Seuns A- BYE

Noord-liga: Gemengde span (Juf Mariaan Conradie) TUIS

SPANNE: Noord-liga: Gemengde span vs. Curro Brackenfell
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 1 (Juf Mariaan Conradie) TUIS

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 1 vs. Blouberg Ridge
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 2 (Juf Mardry Wright) WEG

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 2 vs. Table View
PLEK: Laerskool Table View
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

GOOGLE FORM