Swemgala by Kenridge: 19 Oktober 2022 20 Oct, 2022 | Nuus, Sportuitslae, Swem Ons swemmers het Woensdag, 19 Oktober, aan ‘n aflos pret-gala by Laerskool Kenridge deelgeneem. Daar was 8 spanne waarvan Laerskool Jan van Riebeeck ‘n 5de plek vir die dag behaal het. Baie geluk, Jannies!