Tien van ons atlete gaan op Vrydag, 28 Oktober aan Bredasdorp se Top 10 atletiekbyeenkoms deelneem. Voltooi asb die google form.

PLEK: Hoërskool Bredasdorp grasveld, Bredasdorp
TOEGANG: R 10 (Ons wag nog vir finale bevestiging)
BUS VERTREKTYD: 09:00
BYEENKOMS BEGIN: 13:00
TERUG BY SKOOL: ± 20:30

Pak asb. vir atlete iets vir die pad in ons sal stop sodat hulle vir hulle iets kan koop. Die skool sal aandete voorsien.

GOOGLE FORM

PRORAM (voorlopig)