Konsertfoto’s: Die Karri-invordering is weer oopgestel vir ouers wat nog wil bestel. Indien jy onseker is of jy dit reeds betaal het, kan jy onder Transaction op die toep kyk.

Konsertkostuums: Ouers wat hul kinders se kostuums wil koop, kan tot 14 Oktober daarvoor op Karri teen R200 per kostuum betaal. Sodra die betaling ontvang is, kan die kostuum by die registeronderwyser afgehaal word.