Die WKOD vereis dat interim-Beheerraadverkiesings gehou moet word om vakante posisies te vul. Susan van der Walt is verlede kwartaal as Tesourier deur die Beheerraad gekoöpteer om vir ‘n interim-periode uit te help. Ons sal baie graag hierdie posisie formeel wil vul daarom dat daar ‘n aanlyn verkiesing op Woensdag, 12 Oktober, vanaf 06:00 – 18:00 sal plaasvind. Die termyn eindig Maart 2024.

As jy iemand vir die Tesourier-portefeulje wil benoem of as jy bereid is om te staan en ‘n nominasie het, voltooi asseblief aangehegte nominasievorm en handig in of stuur direk vir Suzaan Burger by suzaan@jvrprim.co.za.

Nominasies sluit teen Maandag, 10 Oktober, om 12:00.

Indien jy enige navrae rakende hierdie posisie het, is jy welkom om vir Naas Beets (skoolhoof@jvrprim.co.za) en/of vir Merwe Scholtz (mscholtz@genfin.co.za) te kontak.

Interim-Beheerraadverkiesing Nominasievorm vir Ouerlede - SBL - Periode 2021 -2024