Eisteddfod: Klavier 21 Sep, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan die volgende twee leerders wat medaljes by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vir klavier ontvang het: Ruben de Ridder – Klavier Gr.4 Leah de Kock – Klavier Gr.5 Ons is trots op julle!