Baie geluk aan die vogende leerders wat uitstekend gevaar het by die pas afgelope Unisa eksamens.

Leila Lonte: Graad 3 82%
Neena Lonte: Graad 3 87%
Anna van Biljon: Graad 2 64%
Matilda Laubscher: Graad 1 70%
Katrien Stimie: Graad 2 80%
Heloïse Strauss Graad 2 70%
Philip van Rooyen: Voor – Graad 1 78%
Cara Swanepoel: Graad 1 85%
Mari Swanepoel: Graad 2 68%
Ella Mari le Roux: Voor – Graad 1 77%
Jan Karsten: Graad 3 66%
Lara Pieterse: Graad 2 75%
Lara Basson: Voor – Graad 1 80
Elsabe Scholtz: Voor – Graad 1 82%
Susan Burger: Voor – Graad 1 77%
Katja van Wyk: Voor – Graad 1 87%
Emke van Wyk: Graad 1 76%
Anik Louw: Voor – Graad 1 85%
Jacomien van der Westhuizen: Graad 3 86%
Luca Zulch: Graad 1 81%

Ons is trots op julle! Dis maande se harde werk!