As jou kind ‘n gawe het om met woorde te toor, gun hom/haar ‘n kans om aan ‘n lekker rympie-kompetisie deel te neem! Daar is wonderlike pryse om te wen. Die top 20 rympies gaan op Afrikaans.com, klaskamerraad en Curious Readers se sosialebladsye gepubliseer word.

Rympie temas:

  • Wiskunderympies✖️➗➕➖
  • Klanke en letters ????
  • Diererympies????????????

Kom ons kyk hoe kreatief die Jannies met woorde kan raak!

Kliek HIER om jou kind in te skryf en om meer inligting te verkry. Inskrywings sluit 13 September.