Ons herinner julle graag aan die musiekkonserte in die saal op Dinsdag, 22 Maart:

Graad 1 en 2 – 08:30
Graad 3 – 10:30

Almal is welkom om dit by te woon.

  • Die junior koor sal ook aan die begin van albei konserte een liedjie sing.
  • Dit sal mooi lyk as al die deelnemers en koorlede netjiese skooldrag dra.
  • Dogters kan die skool se oranje linte in hul hare dra, indien moontlik.