Dit is tyd vir Eisteddfod sang-inskrywings! Die datums van die Eisteddfod is in Junie.  Die definitiewe datums sal binnekort bekendgemaak word. Ons wag nog daarvoor. Skryf asb. in voor of op Donderdag, 17 Maart. Betalings kan d.m.v. Karri gedoen word. Sien die inskrywingsbrief vir meer inligting.

EISTEDDFOD Sang 2022