Verkope van tweedehandse skoolklere vind by die klerebank op 6 Desember om 7:30 – 8:30 en 11:45 – 13:30 plaas.

Die meerderheid items is 6-10 jaar.

Te koop

R10:
Hoede, skoene en skoolhemde (kortmou en langmou)

R20:
Grys kortbroeke en oortrui grootte 28 en 30
Grys langbroeke en Langmoutrui groottes 28 en 30

Gratis:
Grys kouse