Donderdag, 4 November, skooltye 26 Okt, 2021 | Algemeen, Nuus Die skool sal op Donderdag, 4 Nov., om 12:45 vir gr. 1-3 en 13:00 vir gr. 4-7 sluit. Die skoolbus vertrek om 13:15. Geen buitemuurse aktiwiteite sal deur die skool aangebied word nie. Nasorg sal steeds voortgaan.