Baie geluk aan die volgende leerders wat medaljes by die Eisteddfod gewen het. Ons is baie trots op julle!
Klavier:
Susie Samuel Gr 3 Silwer medalje
Jan Karsten Groepsolo’s Gr 6-7 Silwer medalje
Leah de Kock Twee silwer medaljes en een goue medalje
Solosang:
Daniella Boshoff Graad 4 Meisies Silwer medalje
Kerala Allewell Graad 5 Meisies Silwer medalje
Stella Boje Graad 6 Meisies Silwer medalje
Héloïse Strauss Graad 7 Meisies Silwer medalje
Stella Boje Afrikaanse lirieke Silwer medalje
Karu Rademeyer Musiekblyspel Graad R-4 Silwer medalje
Stella Boje Musiekblyspel Gr 5-6 Silwer medalje
Héloïse Strauss Musiekblyspel Gr 7 Silwer medalje
Stella Boje Junior Sang Goue medalje