Baie geluk aan die volgende leerders wat medaljes by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vir Voordrag en Lees verower het:

Antjie Samuel – Voordrag Gr 1
Chris Derksen – Voordrag Gr 2
Abigail Fourie – Voordrag Gr 3
Susie Samuel – Lees Gr 3-4
Katryn Silvis – Lees Gr 3-4
Chrystal Conradie – Lees Gr 5-6
Liza Hitge – Lees Gr 5-6
Vida Engels – Lees Gr 7

Ons is baie trots op julle!