Ons Jannies het nie op Jeugdag, 16 Junie, stil gesit nie. Twee van hulle het aan die Wilson’s o/10 Dubbelstoernooi in Parow deelgeneem en tweede geëindig. Baie geluk aan Gustav van der Linde en Adriaan Wessels (graad 4).Jannies presteer by Wilson’s tennistoernooi
Ons Jannies het nie op Jeugdag, 16 Junie, stil gesit nie. Twee van hulle het aan die Wilson’s o/10 Dubbelstoernooi in Parow deelgeneem en tweede geëindig. Baie geluk aan Gustav van der Linde en Adriaan Wessels (graad 4).