Uitstel van netbal- en rugbyklinieke 21 May, 2021 | Nuus, Sport Ons gaan vir eers die netbal- en rugbyklinieke van Saterdag, 22 Mei, uitstel tot ‘n later stadium.