O/10 – O/13-Netbalproewe 7 Mei, 2021 | Netbal, Nuus, Sport Die O/10 – O/12-netbalspanne sal Maandag, 10 Mei, gedurende hul oefentye hul onderskeie interne-proewe hou. Die O/13-groep sal ook voortgaan met hul proewe wat Donderdag weens die reën gestaak moes word.