Tuindag 23 Sep, 2020 | Algemeen, Nuus Tuindag val hierdie jaar op Sondag, 11 Oktober. Die skool gaan dit egter op 9 Oktober vier. Hou gerus die volgende nuusbrief dop vir meer inligting.