Die Liewe Aarde depot is weer oop vir herwinning. Alle JvR gesinnne kan hier herwin. Ouers het tans toegang tot die depot slegs tydens aflaai en oplaai. Die herwinning van papier en karton is ook weer oop!!

Onthou asb. om slegs riffel-karton in die kartonhouer te sit. Alle gladde karton kan in die papier igloe gegooi word. Die wit papier word apart herwin in die wieldromme – ons kry heelwat meer vergoeding vir wit papier.

Dankie vir almal se samewerking.