As gevolg van die onverwagse lang vakansie, het die onderwysers aktiwiteite per e-pos aan ouers uitgestuur (party grade het hardekopieë in rapporte gesit) vir leerders om in die vakansie te doen. Indien jy dit nie ontvang het nie, kontak gerus jou kind se graadhoof of registeronderwyser.