Die skool kom volgende week Maandag en Dinsdag die gewone tyd uit. Daarna is die tye as volg:

Woensdag, 18 Maart 2020:

Gr.1-3 – 12:45
Gr.4-7 – 13:00
Bus – 13:05

Donderdag, 19 Maart 2020:

Gr.1-3 – 12:45
Gr.4-7 – 13:00
Bus – 13:05

Vrydag, 20 Maart 2020

Almal – 10:30