HELP! Die juniorspelers verdrink in hul netbalbibs. Ons is opsoek na ‘n vlink naaldwerker om ons netbalbibs vir ons kleiner te maak. Indien jy self beskikbaar is of vir ons na iemand kan verwys, kontak asb. die sportkantoor, sport@jvrprim.co.za