Sonhoed tydens sportoefening 7 Feb, 2020 | Nuus, Sport Ons herinner ouers daaraan dat leerders tydens sportoefening asseblief hul hoede moet dra. Die son kan baie gevaarlik wees, selfs al is dit bewolk.